Esegiël 35:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy haat Israel nog altyd en jy het die mense van Israel uitgelewer toe die ramp oor hulle gekom het en hulle vir hulle sondes gestraf is.

Esegiël 35

Esegiël 35:4-10