Esegiël 35:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy was mos bly toe Israel se erfdeel verlate gemaak is. Nou gaan Ek jou net so behandel! Jy sal verlate word, Seïrberg en almal wat in Edom leef. Dan sal jy besef dat Ek die Here is!”

Esegiël 35

Esegiël 35:5-15