Esegiël 34:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as Ek leef, sê die oppermagtige Here, julle het die kudde verlaat en gelos sodat elke wilde dier hulle kon aanval. Julle was my herders, maar julle het nie my skape wat weggeraak het, gaan soek nie. Julle het vir julleself gesorg en nie vir die skape nie.

Esegiël 34

Esegiël 34:7-13