Esegiël 34:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal nie ander volke se slagoffers wees nie, en wilde diere sal hulle nie meer aanval nie. Hulle sal in veiligheid woon, en niemand sal hulle bangmaak nie.

Esegiël 34

Esegiël 34:22-31