Esegiël 34:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek maak ’n ooreenkoms van vrede met hulle en dryf al die gevaarlike diere uit die land weg. Dan sal my volk veilig in die wildernis kan uitkamp en in die woude slaap sonder om bang te wees.

Esegiël 34

Esegiël 34:17-31