Esegiël 34:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek soek na dié wat afgedwaal het en bring hulle veilig terug. Ek verbind die wonde van die beseerdes en versterk die swakkes. Maar Ek vernietig die vettes en magtiges. Ek lei die kudde in reg en geregtigheid.

Esegiël 34

Esegiël 34:14-18