Esegiël 34:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal soos ’n herder wees wat na sy verstrooide kudde kyk. Ek sal my skape vind en red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker dag van oordeel.

Esegiël 34

Esegiël 34:11-16