Esegiël 33:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Ek sê dat bose mense sal sterf en jy waarsku hulle nie oor hulle optrede nie, sal hulle sterf oor hulle sondes, maar Ek hou jou verantwoordelik vir hulle dood.

Esegiël 33

Esegiël 33:5-11