Esegiël 33:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die waarskuwing gekry, maar wou nie luister nie. Hulle is verantwoordelik vir hulle eie dood. As hulle hulle aan die waarskuwing gesteur het, sou hulle hulself gered het.

Esegiël 33

Esegiël 33:1-9