Esegiël 33:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, jou mense praat agter jou rug. Hulle praat oor jou in hulle huise en by hulle deure. Hulle sê: ‘Kom, laat ons gekskeer! Kom ons gaan hoor wat die profeet ons vertel wat die Here sê!’

Esegiël 33

Esegiël 33:20-33