Esegiël 33:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vernietig die land en die mense se trots. Hulle mag sal gebreek word. Israel se berge sal verlate lê. Niemand sal daaroor trek nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:21-33