Esegiël 33:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, die mense van Juda wat tussen die puinhope in die land Israel bly, sê: ‘Abraham was net een mens, en tog het hy die hele land gekry. Ons is baie. Die land behoort nou aan ons gegee te word!’

Esegiël 33

Esegiël 33:21-33