Esegiël 33:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

soos die goed teruggee wat hulle as waarborg vir skuld gehou het, of terugbetaal wat hulle gesteel het, lewe volgens die wette wat lewe bring en nie doen wat verkeerd is nie; as hulle dit doen, sal hulle beslis lewe en nie doodgemaak word nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:10-25