Esegiël 33:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, sê vir jou volksgenote: Die goeie dade van regverdige mense sal hulle nie red as hulle sonde doen nie. En die sondes van bose mense sal nie teen hulle tel as hulle hulle bekeer en wegdraai van hulle sonde nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:11-17