Esegiël 32:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die leiers van die noorde, ook die Sidoniërs is daar.Hulle wat met hulle magverskrikking gesaai het,lê nou by onbesnedenessaam met dié wat gesneuwel het.Hulle deel die vernedering met dié wat reeds dood is.

Esegiël 32

Esegiël 32:22-31