Esegiël 32:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle grafte is diep in die doderyk, omring deur hulle bondgenote. Lank tevore het hulle oral angs in mense gewek, maar nou het hulle vyande hulle doodgemaak.

Esegiël 32

Esegiël 32:20-32