Esegiël 32:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, huil oor die farao, die koning van Egipte. “Sê vir hom: Jy het jouself as ’n sterk, jong leeu tussen die nasies gesien, maar eintlik is jy ’n seemonster wat in jou riviere rondtrap en die water modderig maak.

Esegiël 32

Esegiël 32:1-6