Dít is die begrafnislied wat hulle dan vir Egipte sal sing, die vroue van ander nasies wat oor Egipte en sy mense sing. So sê die oppermagtige Here.”