Esegiël 31:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het groot en mooi geword met takke wat ver uitgesprei het.Sy wortels het diep afgegaan na waters wat in oorvloed was.

Esegiël 31

Esegiël 31:5-15