Esegiël 30:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daardie dag stuur Ek boodskappers met skepe om die rustige mense van Etiopië bang te maak. Hulle sal paniekbevange wees die dag as Egipte verwoes word, wat verseker gaan gebeur.

Esegiël 30

Esegiël 30:3-10