Esegiël 30:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Ek kom om Egipte se mag te breek, sal dit ook vir Tagpanges ’n donker dag wees. ’n Donker wolk sal daaroor hang en sy dogters sal weggelei word as gevangenes.

Esegiël 30

Esegiël 30:11-26