Esegiël 30:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die oppermagtige Here sê: Ek slaan die afgode stukkend,ook die beelde in Memfis. In Egipte sal geen koning oorbly nie. Angs sal hulle oorval.

Esegiël 30

Esegiël 30:8-18