Esegiël 29:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Egipte sal ’n verlate puinhoop wees, en die mense van Egipte sal besef dat Ek die Here is.“Want jy het gesê: ‘Die Nyl behoort aan my. Ek het dit self gemaak.’

Esegiël 29

Esegiël 29:7-19