Esegiël 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sal jy by dié wat jou doodmaak, nog spog: ‘Ek is ’n god!’? Voor hulle sal jy nie ’n god wees nie, maar net ’n mens.

Esegiël 28

Esegiël 28:1-13