Esegiël 28:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek stuur ’n plaag teen jou. Bloed sal op jou strate vloei. Die aanval kom uit elke rigtingen jou mense sal in jou geslag word. Dan sal almal besef dat Ek die Here is.

Esegiël 28

Esegiël 28:16-26