Esegiël 28:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy was in Eden, die tuin van God. Jou klere was versier met kosbare stene:robyn, topaas, jaspis, chrisoliet, oniks, opaal, saffier, turkoois, en smarag.Hulle was almal in goud geset. Jy het dit gekry die dag toe jy gemaak is.

Esegiël 28

Esegiël 28:10-18