Esegiël 27:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat langs die kus bly,is verskrik oor jou.Hulle konings se hare rys van skrik,hulle gesigte vertrek van vrees.

Esegiël 27

Esegiël 27:29-36