“Die oppermagtige Here sê: Ek bring koning Nebukadnesar van Babilon, die koning oor konings, uit die noorde, teen Tirus. Hy kom met perde en strydwaens, ruiters en ’n groot leër.