Esegiël 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die konings van die hawestede sal van hulle trone afklim en hulle koninklike klere uittrek. Hulle sal op die grond sit en bewe van angs oor wat met jou gebeur het.

Esegiël 26

Esegiël 26:7-21