Esegiël 26:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek maak jou eiland ’n kaal rots waar vissermanne hulle nette uitsprei. Jy sal nooit weer herbou word nie, want Ek, die Here, sê so! Dit is die woord van die oppermagtige Here.”

Esegiël 26

Esegiël 26:10-15