Esegiël 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle sal jou rykdom plunder en jou handelsware steel en jou mure afbreek. Hulle sal jou pragtige huise verwoes en die bakstene en hout en sand in die see gooi.

Esegiël 26

Esegiël 26:6-19