Esegiël 25:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

daarom stroop Ek Moab van sy stede, sy mooi stede. Bet-Jesimot, Baäl-Meon en Kirjatajim, die grensstede, sal verwoes word.

Esegiël 25

Esegiël 25:1-11