Esegiël 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

daarom lig Ek my vuis teen jou. Jy sal buit vir die nasies word. Jy sal nie meer ’n nasie wees nie. Ek vernietig jou heeltemal. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.”

Esegiël 25

Esegiël 25:6-11