Esegiël 25:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom laat Ek toe dat die mense van die ooste jou vir hulle vat. Hulle sal kampe rondom jou opslaan en hulle tente in jou land oprig. Hulle sal jou vrugte eet en jou vee steel.

Esegiël 25

Esegiël 25:1-8