Esegiël 25:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die oppermagtige Here sê: Die Filistyne het wraaksugtig opgetree en hulle op Juda gewreek, want vir baie lank haat hulle die mense van Juda.

Esegiël 25

Esegiël 25:14-17