Esegiël 24:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe ook nog vir my: “Mensekind, die dag as Ek hulle vesting wegvat, hulle vreugde en glorie, hulle harte se begeerte en hulle kosbaarste besitting, sal Ek ook hulle seuns en dogters wegvat.

Esegiël 24

Esegiël 24:22-27