Esegiël 23:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal gestraf word vir julle afskuwelike optrede, toe julle afgode aanbid het. Julle sal die straf moet dra! Dan sal julle agterkom dat Ek die oppermagtige Here is.”

Esegiël 23

Esegiël 23:48-49