Esegiël 23:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Regverdige mense sal die twee susterstede oordeel vir wat hulle eintlik is: egbrekers en moordenaars. Regverdige mense sal hulle die straf oplê wat hulle verdien.

Esegiël 23

Esegiël 23:43-46