Esegiël 23:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dieselfde dag wat hulle hulle kinders voor die afgode vermoor het, het hulle ewe dapper in my woonplek gekom om My te aanbid! Hulle het ingestap en my huis verontreinig!

Esegiël 23

Esegiël 23:35-42