Esegiël 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, Oholiba, so sê die oppermagtige Here: Ek stuur jou minnaars in wie jy ’n weersin gekry het as vyande teen jou. Hulle sal van alle kante af teen jou kom.

Esegiël 23

Esegiël 23:12-27