Esegiël 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy is skuldig aan moord en afgodsdiens. Jou dag van vernietiging het aangebreek! Jy het aan die einde van jou lewe gekom. Ek maak jou iets waarmee mense oor die hele wêreld sal spot.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-12