Esegiël 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En jou profete maak gekraakte mure reg deur kalk daaroor te smeer. Hulle kondig gesigte aan wat hulle nie gesien het nie, en bring vals boodskappe. Hulle sê: ‘So sê die oppermagtige Here,’ terwyl die Here nie ’n enkele woord met hulle gepraat het nie!

Esegiël 22

Esegiël 22:20-31