Esegiël 22:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, die mense van Israel is waardelose metaalskuim wat agterbly ná die silwer gesmelt is. Hulle is die onsuiwerheid wat agterbly, ’n nuttelose mengsel van koper, tin, yster en lood.

Esegiël 22

Esegiël 22:8-28