En as hulle jou vra: ‘Hoekom kreun jy so?’ sê vir hulle: ‘Ek kreun oor die verskriklike nuus wat ek gehoor het. Wanneer dit waar word, gaan die dapperste hart van vrees wegsmelt. Almal se krag sal verdwyn. Elke mens sal flou word. Die sterkste knieë sal bewe en so swak word soos water.’ Die oppermagtige Here sê: Dit kom! Dis op pad!”