Esegiël 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir haar die Here sê: Ek is jou vyand, Israel, en Ek is besig om my swaard te trek om jou mense daarmee dood te maak, sowel regverdiges as slegte mense.

Esegiël 21

Esegiël 21:1-4