Esegiël 21:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die oppermagtige Here: Weer en weer het julle gewys hoe skuldig julle is. Julle kry nie eers skaam oor julle opstandigheid nie! Julle probeer dit nie eens wegsteek nie. Waar julle gaan en wat julle doen, alles is net sonde! Daarom het die tyd gekom dat julle gestraf word.

Esegiël 21

Esegiël 21:16-32