Esegiël 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, roep uit en huil, want die swaard is teen my volk gerig. Dit is gerigteen die leiers van Israel,uitgelewer om deur die swaard te sneuwel. Slaan met jou hande teen jou heupe omdat jy ontsteld is!

Esegiël 21

Esegiël 21:8-17