Esegiël 20:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal weet, mense van Israel, dat Ek die Here is wanneer Ek julle behandel soos die eer van my Naam vereis en nie volgens julle bose weë en afskuwelike dade nie, sê die oppermagtige Here.”

Esegiël 20

Esegiël 20:40-49