Esegiël 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, oordeel jý oor hulle; jý moet hulle veroordeel! Vertel vir hulle hoe afskuwelik die optrede van hulle voorouers regtig was.

Esegiël 20

Esegiël 20:2-11