Esegiël 20:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat julle aangaan, volk van Israel, so sê die oppermagtige Here: As julle dan wil, loop agter julle afgode aan en aanbid hulle. Maar dan moet julle nie omdraai en nog verder oneer aan My bring met julle geskenke en afgode nie.

Esegiël 20

Esegiël 20:34-41